Verskil tussen weergawes van "Sirië"

13 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (Opruim, replaced: meer of min → min of meer (2) using AWB)
k
Die moderne Siriese staat het sy oorsprong in die tyd ná die [[Eerste Wêreldoorlog]] toe die gebied onder die mandaat van [[Frankryk]] geplaas is. Sirië was die grootste land wat in die Arabiese [[Levant]] ná die verbrokkeling van die [[Ottomaanse Ryk]] ontstaan het. In April 1946 het Sirië sy politieke onafhanklikheid as parlementêre republiek verkry.<ref name="WDL">{{cite web |url = http://www.wdl.org/en/item/400/ |title = Report of the Commission Entrusted by the Council with the Study of the Frontier between Syria and Iraq |website = [[World Digital Library]] |date = 1932 |accessdate = 8 Julie 2013 }}</ref>
 
[[Lêer:Syria-CIA WFB Map.png|duimnael|links|Kaart wat die ligging van Sirië vertoontoon]]
[[Lêer:Sunset in Palmyra.jpg|duimnael|links|Sirië, bakermat van beskawings: Sononder oor die antieke ruïnestad Palmyra]]
In die volgende dekades is die land deur interne onrus geskud. So is Sirië in die periode tussen 1949 en 1971 verskeie kere deur staatsgrepe en pogings tot staatsgrepe getref. Tussen 1958 en 1961 het Sirië 'n kortstondige politieke unie met [[Egipte]] gevorm, die Verenigde Arabiese Republiek (VAR), wat deur 'n staatsgreep beëindig is. Sirië het vanaf 1963, toe die Pan-Arabiese Baath-party aan die bewind gekom het, tot en met 2011 in 'n noodtoestand verkeer waardeur die meeste burgerregte opgeskort is.
743

wysigings