Verskil tussen weergawes van "Sebastian Vettel"

geen wysigingsopsomming nie
k (Geboorte- en sterftejaarkategorieë bygevoeg)
| Last win = [[2017 Hongaarse Grand Prix]]
| Last race = {{laaste F1GP}}
| Last season = 20162017
| Last position = 4de2de (212317 punte)
}}
[[Lêer:Sebastian Vettel 2010 Japan.jpg|duimnael|Sebastian Vettel in Japan in 2010]]
Vettel het in 2007 op die ouderdom van 19 jaar en 53 dae die jongste Formule Eenbestuurder geword wat (op daadie tydstip) nog aan 'n Grand Prixwedren deelgeneem het. Tydens die wedren by die 2007 [[Verenigde State Grand Prix|VSA Grand Prix]] het hy ook die jongste bestuurder geword wat kampioenskapspunte kon verdien. Terwyl hy vir die [[Toro Rosso]]span by die 2007 [[Japannese Grand Prix]] gejaag het, het hy ook die jongste bestuurder geword wat in die eerste posisie kon wegspring tydens 'n wedren.
 
Vettel se bynaam is '''Baby Schumi''', te danke aan sy bestuurstyl wat soortgelyk is aan die sewemalige Formule Een-wêreldkampioen, [[Michael Schumacher]].
{{clear}}
== Loopbaan ==
100 701

wysigings