Juliaanse kalender: Verskil tussen weergawes

Sien ook
k (Wysigings deur KabouterBot teruggerol na laaste weergawe deur Naudefj)
(Sien ook)
 
Onder invloed van die Kerk het Rusland die Juliaanse kalender nog tot in 1918 gebruik. So het die [[Russiese Revolusie]] van 1917, wat in Russies die Oktober-revolusie (''октябрьская революция, Oktjabrskaja revoljoetsia'') genoem word, in die Westerse maand November plaasgevind. Wanneer na datums voor 1918 verwys word, word O.S (Ou Styl) vir die Juliaanse kalender en N.S. (Nuwe Styl) vir die Gregoriaanse kalender dikwels tussen hakies aangegee.
 
== Sien ook ==
* [[Gregoriaanse kalender]]
* [[Ou Styl en Nuwe Styl datums]]
* [[Skrikkeljaar]]
 
== Eksterne skakels ==