Verskil tussen weergawes van "Vic Toweel"

13 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Geboorte- en sterftejaarkategorieë bygevoeg)
'''Victor Anthony Toweel''' (gebore [[28 Januarie]] [[1928]] in [[Benoni]], [[Suid-Afrika]], oorlede [[15 Augustus]] [[2008]] in [[Sydney]], [[Australië]]) was 'n Suid-Afrikaanse [[boks]]legende en voormalige kapokgewig-wêreldkampioen.
 
Toweel is die broer van [[Willie Toweel]], [[Jimmy Toweel]], [[Fraser Toweel]], [[Allan Toweel]] en [[Maurice Toweel]]. Almal goeie boksers of boksfigure uitin eie reg: Willie het in sy tyd virom 'n wêreldtitel geveg; Jimmy was 'n SA kampioen; Alan was een van SASuid-Afrika se voorste afrigtersboksafrigters; en Maurice 'n puik promotor, ofskoon hy in 'n rolstoel was. Die voorliefde vir boks het gekom van hulle pa, Michael Joseph Toweel, wat van [[Libanon|Libanese]] afkoms was.
 
== Amateurloopbaan ==
Toweel was 'n baie suksesvolle amateurbokser. Hy verloor slegs twee keer in amper 300 gevegte. Hy neem as 'n kapokgewig aan die [[Olimpiese Somerspele 1948]] in [[Londen]] deel, maar word in die eerste ronde deur Arnoldo Pares van Argentinië uitgeskakel.
Hy neem as 'n kapokgewig aan die [[Olimpiese Somerspele 1948]] in [[Londen]] deel, maar word in die eerste ronde deur Arnoldo Pares van Argentinië uitgeskakel.
 
== Professionele loopbaan ==
Toweel veg onder noemname soos "Dinamiet", "Benoni se Magtige Muis", die "Benoni Buzzaw" en die "wit [[Henry Armstrong]]" vanweë sy konstante aanvalstyl. Toweel word in 1949 beroepsbokser en verower in 1950 die wêreldkroon vir kapokgewigte met 'n oorwinning oor [[Manuel Ortiz]].
 
== Lewe na sy boksloopbaan ==
Toweel was die eerste Suid-Afrikaner wat ooit 'n wêreldtitel verower het. Hy hou die rekord vir die meeste platslaan-houe in 'n titelgeveg.
 
Hy slaan [[Danny O'Sullivan]] veertien keer plat voor die geveg in the 10de rondte gestop isword. In 'n onderhoud na 'n geveg, vertel Sullivan verslaggewers "Adkeivhaep oi er", net voor hy sy bewussyn verloor.
 
== Eksterne skakels ==
83 299

wysigings