Ohrigstad: Verskil tussen weergawes

154 grepe verwyder ,  4 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
{{Inligtingskas Nedersetting
|stigtingsdatum=[[1845]]
|oppervlak_totaal_km2=99.24
|hoogte_m=
|breedtegraad=24
|breedtegraad_m=45
|breedtegraad_s=0
|breedtegraad_NS=S
|lengtegraad=30
|lengtegraad_m=34
|lengtegraad_s=0
|lengtegraad_OW=O
|webwerf=http://www.ohrigstad.net/
}}
{{Inligtingskas Suid-Afrikaanse dorp
| naam = Ohrigstad
| beeld_stadsilhoeët = Ohrigstad.JPG
| beeldbyskrif = 'n Historiese toegangsbord tot Ohrigstad
| duimdrukkeretiketposisie= regs
| latd = 24 |latm = 45 |lats = 0
| longd = 30 |longm = 34 |longs = 0
| provinsie = Limpopo
| distrik = Sekhukhune
| munisipaliteit = Groter Tubatse
| stigtingsdatum = 1845<ref name=established>{{cite web|title=Chronological order of town establishment in South Africa based on Floyd (1960:20-26)|url=http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-07212011-123414/unrestricted/05back.pdf|pages=xlv–lii}}</ref>
| regeringstipe =
| leier_party =
| bevolkingvoetnotas =
| demografie1_voetnotas =
| persent_swart = 48.6%
| persent_kleurling = 0.2%
| persent_asiër = 0.2%
| persent_wit = 48.9%
| persent_ander = 2.1%
| demografie2_voetnotas =
| demografie2_titel1 = [[Afrikaans]]
| demografie2_info1 = 45.1%
| demografie2_titel2 = [[Noord-Sotho]]
| demografie2_info2 = 35.7%
| demografie2_titel3 = [[Engels]]
| demografie2_info3 = 6.5%
| demografie2_titel4 = [[Tsonga]]
| demografie2_info4 = 4.6%
| demografie2_titel5 = Ander
| demografie2_info5 = 8.1%
| poskode = 1122
| poskode2 =
| skakelkode = 013
| sensuskode = 987143
| webwerf = http://www.ohrigstad.net/
}}
'''Ohrigstad''' is 'n klein dorpie 45&nbsp;km noord van [[Lydenburg]] in die [[Limpopo]]provinsie van [[Suid-Afrika]].
 
==Geskiedenis==
Ohrigstad is oorspronklik in [[1845]] deur 'n groep [[Voortrekker]]s onder die leierskap van [[Andries Hendrik Potgieter]] gestig in [[1845]] en dra die naam van 'n Nederlandse weldoener, [[Georgius Gerardus Ohrig|Georgius Ohrig]], wat bymet die stigting behulpsaam was. Nadat [[malaria]] 'n aantal slagoffers onder die setlaars geëis het, moet hulle die dorp verlaat en keer eers later na die suksesvolle bestryding van die siekte weer terug. Dit was ook die tweede oudste dorp in die ou [[Transvaal]]-provinsie.<ref name="GT">[http://www.groottrek.za.cx/ Die Groot Trek], ''[http://www.groottrek.za.cx/trek.htm Die Groot Trek 1834 tot 1840 Deel 1]'', Besoek 5 April 2007</ref><ref>[http://web.archive.org/20091027010405/www.geocities.com/haigariep/ZAR1A.html#O Zuid Afrikaansche Republiek (Eerste Republiek)], Besoek op 6 April 2007</ref>
 
== Besienswaardighede ==
113 752

wysigings