Verskil tussen weergawes van "Bergbrachystegia"

teksdetails
(korr prent)
(teksdetails)
|}}
 
Die '''Bergbrachystegia''' (''Brachystegia tamarindoides'') is 'n spreiende [[boom]] met 'n platterige kroon, wat inheems is aan [[Zimbabwe]],<ref name="zim">{{webaanhaling |url= http://www.zimbabweflora.co.zw/speciesdata/species.php?species_id=126620 |titel=Brachystegia tamarindoides Benth. |uitgewer=Flora of Zimbabwe |toegangsdatum=2017-06-16 }}</ref> [[Republiek van die Kongo]], [[Tanzanië]], [[Zambië]], [[Malawi]], [[Mosambiek]] en [[Angola]].<ref name="uses.plantnet">{{webaanhaling |url=http://uses.plantnet-project.org/en/Brachystegia_tamarindoides_(PROTA) |titel=Brachystegia tamarindoides (PROTA) |uitgewer=uses.plantnet-project.org |toegangsdatum=2017-06-16 }}</ref> is. Die boom kom voorword regdeur Zimbabwe op dagsome aangetref, dikwels in klein stande, of waar daar ookandersins geskikte omgewingstoestande voorkom. Die boom se [[bas]] skilfer af en laatwat dankenmerkende geel kolle nablootlê.
 
== Bron ==
9 087

wysigings