Verskil tussen weergawes van "Keiser"

51 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Kategorieë gealfabetiseer)
[[Lêer:Caesar-Altes-Museum-Berlin.jpg|thumbduimnael|regs|200px|Gaius Julius Caesar]]
 
'n '''Keiser''' is 'n manlike monarg en leier van 'n keiserryk. ''Keiserin'' is die vroulike weergawe. Die titel is afkomstig van die latynse ''Caesar'' afkomstig van Gaius [[Julius Caesar]]. ’n Keiser word beskou as hoër as 'n koning.
 
Die enigste oorblywende keiser in die wêreld vandag is die [[Keiser van Japan]]. Oor die geskiedenis het verskeie lande op verskillende tye keisers gehad, insluitende [[Brasilië]], [[Meksiko]], [[Ethiopië]], [[Indië]], [[Iran]], [[Korea]], [[Sjina]], die [[Duitse Keiserryk]], [[Oostenryk-Hongarye]], die [[Romeinse Ryk]], die [[Bisantynse Ryk]], die [[Ottomaanse Ryk]], [[Frankryk]] en die [[Russiese Ryk]].
 
== Eksterne skakels ==
* {{Wikt-inlyn|keiser}}
 
{{Saadjie}}