Verskil tussen weergawes van "Iers-Gaelies"

77 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
Etiket: 2017-bronwysiging
Etiket: 2017-bronwysiging
 
== Klemtoon ==
Die hoofklem val in Iers gewoonlik op die eerste lettergreep, en dit is só sterk dat alle volgende onbeklemtoonde lettergrepe nog slegs as 'n schwa uitgespreek word. Daar is egter uitsonderings in die dialek van West Munster (ook Munster-Iers genoem en hoofsaaklik gebesig in Cork, Kerry en Waterford):
 
* Indien die tweede lettergreep lank uitgespreek word (soos deur 'n diakritiese teken aangedui word), dra dit ook die hoofklem, soos in ''cailín'', ''garsún''; met uitsondering van 'n aantal werkwoorduitgange.