Verskil tussen weergawes van "Iers-Gaelies"

319 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
Etiket: 2017-bronwysiging
Etiket: 2017-bronwysiging
== Enkele kenmerke ==
=== Lenisie en eklips (aanvangsmutasie) ===
;Lenisie
In Iers (en ander Keltiese tale) word die aanvang van 'n woord dikwels deur die voorafgaande woord verander. Na een van hierdie mutasies word verwys as lenisie, in Iers ''séimhiú'' genoem; na die ander as eklips (''urú'').

Die vier oorblywende medeklinkers - h, l, n en r - word nie geleniteer nie.

;Eklips
Sowel klinkers as medeklinkers word blootgestel aan die sogenaamde eklips. Die volgende medeklinkers word deur die eklips geraak:

b → mb

c → gc

d → nd

f → bhf

g → ng

p → bp

t → dt

Die ses oorblywende medeklinkers (h, l, m, n, r en s) word nie geëklipseer nie.

== Alfabet en spelling ==