Verskil tussen weergawes van "Iers-Gaelies"

k
Etiket: 2017-bronwysiging
Etiket: 2017-bronwysiging
t → th<br>
 
Die vier oorblywende medeklinkers - ''h, l, n en, r'' - word nie geleniteer nie.
 
;Eklips
t → dt
 
Die ses oorblywende medeklinkers (''h, l, m, n, r en, s'') word nie geëklipseer nie.
 
Daarnaas kan 'n t voor 'n klinker of 'n s geplaas word; en 'n n of h voor klinkers. Spellingreëls vereis 'n koppelteken tussen die t en die klinker; en tussen die n en die klinker. Die koppelteken word weggelaat mits die klinker 'n hoofletter is; mits die eerste letter 'n s is; en tussen 'n h en 'n klinker.