Verskil tussen weergawes van "Lucas Mangope"

53 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
Verbeter
(Verbeter)
|geboorte_datum = [[27 Desember]] [[1923]]
|geboorte_plek = [[Suid-Afrika]]
|sterfte_datum = [[18 Januarie]] [[2018]]
|strefte_plek =
|kiesafdeling =
}}
 
'''Lucas Manyane Mangope''' ([[27 Desember]] [[1923]] – [[18 Januarie]] [[2018]]) is die voormalige president van die "onafhanklike" tuisland [[Bophuthatswana]].
 
Mangope is gebore in Motswedi op 27 Desember 1923. Hy het as 'n hoërskoolonderwyser gewerk tot op 8 Augustus 1959, toe hy sy pa, ook Lucas, as Hoofman van die Motsweda Ba hurutshe-Boo-Manyane stam vervang het. Op 1 Mei 1971 het Mangope die Hoofminister van die Bophuthatswana Wetgewende Vergadering geword en sy posisie behou met die verkiesing van 4 Oktober 1972. Hy was aanvanklik die leier van die Bophuthatswana Nasionale Party, maar na onderlinge tweespalt stig hy die Bophuthatswana Demokratiese Party, wat toe die regerende party geword het.