Verskil tussen weergawes van "Lucas Mangope"

178 grepe verwyder ,  3 jaar gelede
R.I.P.
(Verbeter)
(R.I.P.)
{{Inligtingskas Ampsbekleër
{{Ampsbekleër Inligtingraampie
| naam = Lucas Manyane Mangope
| beeld =
| beeldonderskrif =
|beeldgrootte = 240px
|kleinbeeld orde = President van [[Bophuthatswana]]
|geboorte_datum termynaanvang = [[276 Desember]] [[19231977]]
|byskrif =
|orde termyneinde = President[[13 vanMaart]] [[Bophuthatswana1994]]
|termyn_begin voorganger = ''Nuwe = [[1977]]amp''
|termyn_einde opvolger = [[1994]]''Amp afgeskaf''
| geboortedatum = {{Geboortedatum|1923|12|27}}
|visepresident =
|vise-eersteminister geboortejaar =
| geboortemaand =
|adjunk =
|president geboortedag =
| geboorteplek = [[Motswedi]], [[Transvaal]] <small>(nou [[Noordwes]], [[Suid-Afrika]])</small>
|eersteminister =
| sterftedatum = {{Sterfdatum en ouderdom|1923|12|27|2018|1|18}}
|voorganger = ''geen''
|opvolger sterfteplek = ''geen''
|orde2 party =
| orde2 = Hoofminister van Bophuthatswana
|termyn_begin2 =
| termynaanvang2 = [[1 Junie]] [[1972]]
|termyn_einde2 =
| termyneinde2 = [[6 Desember]] [[1977]]
|visepresident2 =
| voorganger2 =
|vise-eersteminister2 =
|adjunk2 opvolger2 =
|president2 orde3 = Hoofraadslid van Tswanaland
| termynaanvang3 = [[1968]]
|eersteminister2 =
| termyneinde3 = [[1 Junie]] [[1972]]
|voorganger2 =
|opvolger2 voorganger3 =
|orde3 opvolger3 =
|termyn_begin3 eggenoot = Leah <small>(geskei)</small>
|termyn_einde3 kinders =
|visepresident3 alma_mater =
|beeldgrootte religie = 240px
|vise-eersteminister3 =
|adjunk3 handtekening =
|president3 militer =
|eersteminister3 lojaliteit =
|voorganger3 tak =
|opvolger3 diensjare =
|orde4 rang =
|termyn_begin4 eenheid =
|termyn_einde4 oorloe =
|visepresident4 toekennings =
|vise-eersteminister4 =
|adjunk4 =
|president4 =
|eersteminister4 =
|voorganger4 =
|opvolger4 =
|geboorte_datum = [[27 Desember]] [[1923]]
|geboorte_plek = [[Suid-Afrika]]
|sterfte_datum = [[18 Januarie]] [[2018]]
|strefte_plek =
|kiesafdeling =
|party =
|eggenoot = Leah
|proffessie =
|geloof =
|handtekening =
|voetnotas =
}}
 
'''Lucas Manyane Mangope''' ([[27 Desember]] [[1923]] – [[18 Januarie]] [[2018]]) iswas die'n [[Suid-Afrika]]anse politikus en voormalige president van die "onafhanklike" tuisland[[Bantoestan]] [[Bophuthatswana]].
 
Mangope is gebore in [[Motswedi]] op 27 Desember 1923. Hy het as 'n hoërskoolonderwyser gewerk tot op 8 Augustus 1959, toe hy sy pa, ook Lucas, as Hoofman van die Motsweda Ba hurutshe-Boo-Manyane stam vervang het. Op 1 Mei 1971 het Mangope die Hoofminister van die Bophuthatswana Wetgewende Vergadering geword en sy posisie behou met die verkiesing van 4 Oktober 1972. Hy was aanvanklik die leier van die Bophuthatswana Nasionale Party, maar na onderlinge tweespalt stig hy die Bophuthatswana Demokratiese Party, wat toe die regerende party geword het.
 
Mangope het President van die onafhanklike staat Bophuthatswana geword in 1977, hoewel slegs [[Suid-Afrika]] en later [[Israel]] die onafhanklikheid van dié staat erken het. In 1988 het 'n staatsgreeppoging deur [[Rocky Malebane-Metsing]] misluk, nadat die Suid-Afrikaanse regering ingegryp het om die opstandelinge aan te keer. Hy het die President van Bothuthatswana gebly tot 1994, toe gewelddadige opstande ontketen het teen Mangope se weiering om voor die [[27 April]] [[1994]] verkiesing weer by Suid-Afrika in te skakel.
 
Op 14 Maart 1994 is Mangope deur Suid-Afrika se [[Minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking|Minister van Buitelandse Sake]], [[Pik Botha]] en 'n Transitional Executive Council (TEC) lid, [[Mac Maharaj]], amptelik van sy pligte onthef. Die Suid-Afrikaanse ambassadeur is as administrateur van die gebied aangewys tot die verkiesing van 27 April 1994. Voor hierdie stap het Mangope die hulp van sy vennote in die [[Vryheidsalliansie]], 'n groep wat die [[Afrikaner Volksfront]] en die [[Inkatha -Vryheidsparty]] insluit, ingeroep om te keer dat 'n ANC-geleide opstand hom omver werp. Dit het egter gelei tot die dood van 60 mense, hoofsaaklik lede van die [[Afrikaner WeerstandsbewegingAfrikanerweerstandsbeweging]] (AWB) wat Mangope sonder uitnodiging te hulp gesnel het. Mangope se verset teen die opstand het daarmee ten einde gekom.
 
Mangope is in 1998 skuldig bevind aan bedrog op klagtes wat spruit uit sy uitvoerende mag gedurende die Bophuthatswana-bewind. Hy het die [[United Christian Democratic Party]] (UCDP) gestig na die 1994[[Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994|1994-verkiesing]] en die party het 'n klompie setels gewen, met die [[Noordwes|Noordwes Provinsie]]provinsie as sy steunbasis.
 
{{Suid-Afrikaanse-politikus-saadjie}}