Verskil tussen weergawes van "Spaanse Inkwisisie"

k
(Nuwe bladsy geskep met 'Die '''Spaanse Inkwisisie''' was 'n instituut wat in 1478 deur die Reyes Católicos van Spanje gestig is om Katolieke Ortodoksie gedurende hul heerskappy te handh...')
 
In [[Kastilië]] was die pouslike Inkwisisie nog nooit aktief nie. Opsporing en straf van dwaalleer was take van die biskoppe daar; Dit is dus beter om te verwys na die biskoppe se Inkwisisie.
 
===Konteks===
'n Groot deel van die [[Iberiese Skiereiland]] is oorheers deur die [[Arabiere]] en dele in die suide, veral [[Granada]], het 'n groot Moslem-bevolking gehad. Tot [[1492]] was Granada nog steeds onder Arabiese heerskappy. Die groot stede, in besonder [[Sevilla]], [[Valladolid]], hoofstad van Kastilië en [[Barcelona]], hoofstad van Corona de Aragón, het groot bevolkings van [[Jode]] gehad, gekonsentreer in sogenaamde ''juderías'', Joodse wyke.
 
19 132

wysigings