Verskil tussen weergawes van "DNS"

3 grepe verwyder ,  3 jaar gelede
Taal
k (Kategorieë gealfabetiseer)
(Taal)
 
[[Lêer:DNA Overview.png|border|right|190px]]
'''Deoksiribonukleïensuur''', oftewel '''DNS''', is die belangrikste draer van [[Erflikheidsleer|erflike inligting]] in alle bekende organismes[[organisme]]s en sommige [[Virus|virusse]]. In [[Engels]] word dit DNA genoem.
 
'n DNS-molekuul bestaan uit twee lang stringe nukleotidesnukleotiede, wat saam tot 'n dubbelspiraal buig. Die twee stringe is aanmekaar verbind deur sogenaamde basispare. 'n Basispaar verbind twee nukleotidesnukleotiede wat teenoor mekaar lê. Die volgorde van nukleotidesnukleotiede in 'n string word 'n sekwensie genoem. Omdat daar in prinsiepbeginsel oneindig baie sekwensies moontlik is, kan die volgorde van nukleotidesnukleotiede unieke erflike inligting verskaf.
 
Die DNS van alle organismes is saamgestel uit vier nukleotidesnukleotiede; [[adenien]] (A), [[timien]] (T), [[sitosien]] (C) en [[guanien]] (G). Dié vier nukleotidesHulle kan in enige volgorde langs mekaar verbind wees om die een ruggraat van die dubbelspiraal te vorm. Daarenteen kan elke nukleotidenukleotied net met ’n spesifieke nukleotidenukleotied teenoor mekaarhom verbind om ’n basispaar te vorm. So byvoorbeeld kan A net teenoor T verbind wees en C net teenoor G. Terwyl die verbinding van nukleotidesnukleotiede langs mekaar stabiele [[Kovalente binding|kovalente]] verbingdings is, is die verbindings teenoor mekaar swakker [[Waterstofbinding|waterstofwaterstofverbindings]] verbindings. Dit verseker dat dit moeilik is om die dubbelspiraal loodreg te sny, maar maklik om dit in die lengte oop te trek soos ’n ritssluiter. Die eienskap om DNS oop te rits, maak [[DNS-replisering]] moontlik wat op sy beurt ’n vereiste is vir [[selverdeling]].  
 
In [[Eukarioot|eukariote]] kom DNS net binne die selkern voor en die meeste eukariote sal verskillendverskillende lengtes DNS huisves wat elk bestaan uit miljoene basispare. Binne die selkern is DNS verpak in die vorm van [[chromosome]] wat die ruimtelike ordening van DNS vergemaklik voor, tydens en na selverdeling. In baie [[Prokarioot|prokariote]] kom DNS in die vorm van ’n kring voor en omdat prokariote aansienlik kleiner is as prokarioteeukariote, word DNS nie verpak in chromosome of is dit nie beperk tot ’n selkern nie. {{saadjie}}
 
{{saadjie}}
 
[[Kategorie:Biochemie]]