Verskil tussen weergawes van "1923"

88 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k (→‎Geboortes: Hersien)
* [[1 Mei]] – [[Joseph Heller]], Amerikaanse satirikus († [[1999]]).
* [[19 Mei]] – [[Johannes Meintjes]], Suid-Afrikaanse kunsskilder en skrywer († [[1980]]).
* [[27 Mei]] – [[Henry Kissinger]], Amerikaanse politieke wetenskaplike en diplomaat.
* [[2 Julie]] – [[Wisława Szymborska]], Poolse digteres, ontvanger van die [[Nobelprys vir Letterkunde]], [[1996]] († [[2012]]).
* [[5 Julie]] – Gustaaf Joos, kardinaal van België († [[2004]]).
11 259

wysigings