Migrasie van voëls: Verskil tussen weergawes

'pr xfeko.ildfedCNN no btwcteh8ibxcgd4455CNN&CNN
('pr xfeko.ildfedCNN no btwcteh8ibxcgd4455CNN&CNN)
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
[[Lêer:Migrationroutes.svg|duimnael|300px|Voorbeeld van die lang afstande wat voëls kan aflê.]]
 
Die '''migrasie van voëls''' is die jaarliksejuaarlikse seisoenale migrasie wat verskeie [[voëls]] onderneem. Hulle broei gewoonlik op een plek, maar oorwinter elders. Die voordeel hiervan is dat hulle die gunstige weer en beskikbaarheid van voedsel in hul oorwinteringsgebied kan benut, veral as die broeigebied se winters te koud of as die dae te kort is. Voëls wat jaarliks trek, word '''trekvoëls''' genoemd, voëls wat die hele jaar op een plek deurbring word '''standvoëls''' genoem.
 
== Trekvoëls ==