Verskil tussen weergawes van "Anders Sparrman"

Verbeter en nog besig!
(Nuwe artikel, nog besig!)
 
(Verbeter en nog besig!)
'''Anders Sparrman''' was 'n [[Swede|Sweedse]] natuurkundige en reisiger aan die Kaap. Hy is 1747 gebore. Hy studeer in die medisyne en deur sy vriendskap met kaptein Ekeberg van die Brits-Sweedse Oos-Indiese Kompanjie, word hy aangestel as privaatonderwyser van Onder-goewerneur M. Kerst van die [[Kaap die Goeie Hoop]].