Anders Sparrman: Verskil tussen weergawes

Geen grootteverandering nie ,  4 jaar gelede
Ai!
(Verbeter)
(Ai!)
'''Anders Sparrman''' was 'n [[Swede|Sweedse]] natuurkundige en reisiger aan die Kaap. Hy is 1747 gebore. Hy studeer in die medisyne en deur sy vriendskap met kaptein Ekeberg van die Brits-Sweedse Oos-Indiese Kompanjie, word hy aangestel as privaatonderwyser van Onder-goewerneur M. Kerst van die [[Kaap die Goeie Hoop]]. Hy arriveer in 1772 en word 'n tolk en kry verlof van goewerneur Van PlettenburgPlettenberg om in die medisyne te studeer.