Anders Sparrman: Verskil tussen weergawes

1 329 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
+ Inligtingskas, Commons & Kategorie
(→‎Bron: Verbeter)
(+ Inligtingskas, Commons & Kategorie)
{{Inligtingskas Wetenskaplike
| naam = Anders Sparrman
| beeld = Anders Sparrman.jpg
| beeldbeskrywing = <!-- Vir oormuis-info/ vir siggestremdes; sonder wiki-sintaks -->
| beeldonderskrif =
| geboortenaam =
| geboortedatum = {{Geboortedatum|1748|2|27}}
| geboorteplek = Tensta, [[Stockholm]], [[Swede]]
| sterftedatum = {{Sterfdatum en ouderdom|1748|2|27|1820|8|9}}
| sterfteplek = Stockholm, Swede
| plek van graf =
| blyplek =
| burgerskap =
| nasionaliteit = {{vlagland|Swede}}
| vakgebied = Natuurkunde, botaniek, afbreekkunde
| werkplek = Koninklike Sweedse Akademie van Wetenskappe, Beierse Akademie van Wetenskappe
| alma mater =
| doktorale promotor = [[Carolus Linnaeus]]
| akademiese adviseurs =
| doktorale studente =
| ander studente =
| bekend vir =
| beïnvloed deur =
| invloed op =
| toekennings =
| handtekening =
| webblad =
| voetnotas =
}}
 
'''Anders Sparrman''' was 'n [[Swede|Sweedse]] natuurkundige en reisiger aan die Kaap. Hy is 1747 gebore. Hy studeer in die medisyne en deur sy vriendskap met kaptein Ekeberg van die Brits-Sweedse Oos-Indiese Kompanjie, word hy aangestel as privaatonderwyser van Onder-goewerneur M. Kerst van die [[Kaap die Goeie Hoop]]. Hy arriveer in 1772 en word 'n tolk en kry verlof van goewerneur [[Joachim van Plettenberg]] om in die medisyne te studeer. Met die aankoms van kaptein [[James Cook]] se eerste ekspedisie na [[Australië]] daardie jaar, sluit hy by sy personeel aan maar keer in 1775 terug en trek so ver as die hedendaagse [[Oos-Kaap]]. In 1776 keer hy terug na Swede en publiseer die eerste deel van sy ''Voyage to the Cape of Good Hope'' wat gou in [[Engels]] vertaal is (1782 en 1785). Hy was een van die eerste besoekers wat 'n ernstige studie van Suid-Afrikaanse [[plantkunde]] gemaak het. Hy is 1820 in [[Stockholm]] oorlede.
 
== Bron ==
* [[Eric Rosenthal|Rosenthal, Eric]]. 1967. ''[[Ensiklopedie van Suidelike Afrika]]''
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn}}
 
{{DEFAULTSORT:Sparrman, Anders}}
[[Kategorie:Botanici]]
[[Kategorie:Sweedse wetenskaplikes]]
[[Kategorie:Geboortes in 1747]]
[[Kategorie:Sterftes in 1820]]