Verskil tussen weergawes van "Francis Fukuyama"

1 492 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
+ Inligtingskas & Commons
(+ Inligtingskas & Commons)
{{Inligtingskas Wetenskaplike
[[Lêer:Francis Fukuyama no Fronteiras do Pensamento São Paulo (27510160453).jpg|duimnael|Francis Fukuyama op 29 Junie 2016]]
| naam = Francis Fukuyama
[[Lêer:| beeld = Francis Fukuyama no Fronteiras do Pensamento São Paulo (27510160453).jpg|duimnael|Francis Fukuyama op 29 Junie 2016]]
| beeldbeskrywing = <!-- Vir oormuis-info/ vir siggestremdes; sonder wiki-sintaks -->
| beeldonderskrif = Francis Fukuyama op 29 Junie 2016
| geboortenaam = Yoshihiro Francis Fukuyama
| geboortedatum = {{Geboortedatum en ouderdom|1952|10|27}}
| geboorteplek = [[Chicago]], [[Illinois]]
| sterftedatum =
| sterfteplek =
| plek van graf =
| blyplek =
| burgerskap =
| nasionaliteit = {{vlagland|Verenigde State}}
| vakgebied = Ontwikkeling van nasies, regering, Internasionale politieke ekonomie, Nasiebou en demokratisering, Strategiese en sekuriteitskwessies
| werkplek =
| alma mater =
| doktorale promotor =
| akademiese adviseurs =
| doktorale studente =
| ander studente =
| bekend vir = einde van geskiedenis
| beïnvloed deur = [[Aristoteles]], [[Friedrich Nietzsche]], [[C.S. Lewis]], [[Allan Bloom]], [[Georg Wilhelm Friedrich Hegel]], [[Samuel P. Huntington]], [[Alexandre Kojève]], [[Harvey Mansfield]], [[Leo Strauss]], [[Seymour Martin Lipset]]
| invloed op =
| toekennings =
| handtekening =
| webblad =
| voetnotas =
}}
 
'''Yoshihiro Francis Fukuyama''' ([[Chicago]], [[27 Oktober]] [[1952]]) is 'n [[Amerikaanse]] [[sosioloog]], politieke wetenskaplike en [[filosoof]]. Hy is tans verbonde as hoogleraar aan die Johns Hopkins Universiteit in [[Baltimore]]. Hy word veral bekend as neokonserwatiewe denker. Sy bekendste werke is ''The End of History en the Last Man'' ([[1992]]) en ''The Great Disruption'' ([[1996]]).
 
== Lewensloop ==
Fukuyama is een van die stigters van die Project for the New American Century en word daarom tot die neokonserwatiewes gereken. Die Amerikaanse inval van [[Irak]] in [[2003]] keur hy egter af en oor die neokonserwatiewes praat hy intussen in die derde persoon. In 'n onderhoud met die VPRO het hy gesê dat as hy self die "Marx" van hierdie beweging is, dat die regering-Bush dan "leninisties" is.
 
Fukuyama is lid van die Presidentsraad oor bio-etiek en sit in die adviesraad van verskillende ander instellings.
 
== Werk ==
In sy bekendste boek ''The End of history and the Last Man'' (Die einde van die geskiedenis en die laaste mens) verdedig Fukuyama die stelling dat die einde van die [[Koue Oorlog]] ook die einde van die ideologiese ewolusie van die mensdom is. Volgens hom sal dit ook tot gevolg hê dat die Westerse liberale demokrasie universeel gesien sal word as die optimale vorm van regeer.
 
Daarbenewens probeer hy die verskillende vorms van kritiek te weerlê wat die filosowe soos [[Friedrich Nietzsche]], [[Karl Marx]] en [[Jean-Jacques Rousseau]] geuiter het oor die liberale vrye mark-demokrasie. Fukuyama baseer homself daarby op die idees van die filosoof Alexandre Kojève. Opvallend is dat Kojève 'n heel ander visie op die werk van [[Georg Wilhelm Friedrich Hegel]] het as [[Karl Popper]]. Karl Popper noem in sy werk Die ''Open Society and Its Enemies'' ([[1945]]) Hegel saam met Marx en [[Plato]] as 'n vyand van die oop samelewing . Alexandre Kojève sien egter Hegel as 'n voorstander van die liberale (oop) samelewing.
 
== Boeke ==
* ''The End of History and the Last Man'' (1992)
 
* ''Trust: The EndSocial of HistoryVirtues and the LastCreation of ManProsperity'' (19921995)
* ''The Great Disruption: Human Nature and the Reconstitution of Social Order'' (1999)
 
* ''Our Posthuman Future: Consequences of the Biotechnology Revolution'' (2002)
• ''Trust: The Social Virtues and the Creation of Prosperity'' (1995)
* ''State-Building: Governance and World Order in the 21st Century'' (2004)
 
* ''TheAmerica Greatat Disruptionthe Crossroads: HumanDemocracy, NaturePower, and the Reconstitution of SocialNeoconservative OrderLegacy'' (19992006)
* ''After the Neo Cons: Where the Right went Wrong'' (2006)
 
* ''The Origins of Political Order, Profile Books'' (2011) ISBN 9781847652812
• ''Our Posthuman Future: Consequences of the Biotechnology Revolution'' (2002)
* ''Political Order and Political Decay: From the Industrial Revolution to the Present Day.'' New York: Farrar, Straus and Giroux. 2014. ISBN 978-0-374-22735-7
 
• ''State-Building: Governance and World Order in the 21st Century'' (2004)
 
• ''America at the Crossroads: Democracy, Power, and the Neoconservative Legacy'' (2006)
 
• ''After the Neo Cons: Where the Right went Wrong'' (2006)
 
• ''The Origins of Political Order, Profile Books'' (2011) ISBN 9781847652812
 
• ''Political Order and Political Decay: From the Industrial Revolution to the Present Day.'' New York: Farrar, Straus and Giroux. 2014. ISBN 978-0-374-22735-7
 
== Bron ==
* Hierdie artikel is vertaal van uit die Nederlandse Wikipedia
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn}}
 
{{DEFAULTSORT:Fukuyama, Francis}}
[[Kategorie:Amerikaanse filosowe]]