Verskil tussen weergawes van "Camille Desmoulins"

kat, saadjie
(kat)
(kat, saadjie)
{{saadjie}}
'''Camille Demoulins''' ([[1760]]-[[1794]]) is 'n Franse advokaat en rewolusionêr. Hy tree as een van die aanvoerders by die storming van die [[Bastille]] op en is ook een van die stigters van die Klub van die [[Cordeliers]]. Hy behoort tot die teenstanders van die Jakobynse skrikbewind tydens die [[Franse Rewolusie]]. In 1794 word hy saam met [[Georges Jacques Danton]] tereggestel.
 
[[kategorie:Franse politieke figurepolitici|Desmoulins, Camille]]
[[kategorie:Franse Rewolusie|Desmoulins, Camille]]
 
17 590

wysigings