Verskil tussen weergawes van "Thomas Hobbes"

k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
'''Thomas Hobbes''' (1588 - 1679) was 'n [[Engeland|Engelse]] [[filosofie|filosoof]] wat vandag onthou word vir sy werk rakende politiese filosofie. Sy 1651-boek, ''Leviathan'', het die fondasie gevestig vir die meerderheid Westerse [[politieke filosofie]] uit die oogpunt van "sosiale kontrak"-teorie.
 
Hobbes het ook aan 'n wye verskeidenheid ander vakgebiede bygedra, waaronder geskiedenis, meetkunde, die fisika van gasse, teologie, etiek, algemene filosofie en [[politieke wetenskap]]. Hy het tydens die Engelse Burgeroorlog gelewe en die geweld en wetteloosheid van sy tyd het hom sterk beïnvloed.
 
{{DEFAULTSORT:Hobbes, Thomas}}
13 625

wysigings