Verskil tussen weergawes van "Litjieskaktus"

→‎Herkoms: Verbeter
(Skakels)
(→‎Herkoms: Verbeter)
 
==Herkoms==
Litjieskaktus is afkomstig uit [[Suid-Amerika]] waar dit inheems is in [[Argentinië]], [[Paraguay]] en [[Uruguay]]. In Suid-Afrika en [[Australië]] is dit 'n [[onkruid]]. Alhoewel die meeste indringerplante per ongeluk in ‘n land ingevoer is, is litjieskaktus en ook [[hakea]], [[lantana]] en die waterhiasint (''Eichhornia crassipes'') as tuinplante na Suid-Afrika gebring. Een plant is rondom 1860 in ‘n rotstuin in die destydse distrik Stockenström van die [[Kaapkolonie]] geplant.
 
==Morfologie==