Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

4 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
Die Juche-ideologie is die grootste dryfkrag vir Noord-Korea se isolasie in die moderne wêreld. Die ekonomie het gestagneer deur die loop van die negentigerjare en het [[voedsel]]tekorte in groot dele van die land veroorsaak. Noord-Korea is ook berug vir menseregteskendings wat spraakvryheid en bewegingsvryheid geweldig inperk.
 
Noord-Korea se [[internasionale verhoudinge]] is wankelrig. Reeds sedert die [[Korea-oorlog]] is dié land se verhouding met sy bure gespanne. Noord-Korea is tegnies gesproke nog in 'n oorlog met Suid-Korea gewikkel. In die sewentiger- en tagtigerjare was Noord-Korea betrokke by die ontvoering van [[Japan]]nese en Suid-Koreaanse burgers.
 
== Verwysings ==
9 388

wysigings