Verskil tussen weergawes van "Klipriviersberg (plaas)"

(→‎Agtergrond: Skakel)
[[Beeld:Johannesburg dagsoom.jpg|duimnael|links|330px|'n Kaart van die plase waarop die [[Witwatersrand]] aangelê is met die dagsoom daarop aangedui.]]
 
[[Lêer:Uitsig op Johannesburg vanaf Klipriviersberg-omgewing, 29 Desember 2018, Danie Theron.jpg|duimnael|regs|300px|'n Uitsig op Sentraal-Johannesburg vanaf 'n hoogte op wat eens die plaas Klipriviersberg was. Die opp grond op die voorgrond is [[Moffatpark]].]]
 
Tydens die aanvanklike vestiging van Voortrekkers uit die [[Kaapkolonie]] in [[Transvaal]] is mans bo 16 toegelaat om by die owerheid om twee plase van hul keuse aansoek te doen. Die baie spruite en vrugbare grond het die aanlê van plase op die Witwatersrand aanloklik gemaak vir dié nedersetters, maar weens die koue winters waartydens die gras doodgeryp het, het die gebruik bestaan om ’n tweede plaas in die warmer streke uit te soek. So het die meeste Boere teen die 1880's elk twee plase besit: ’n somerplaas op die hoëveld (Witwatersrand) en ’n winterplaas in die laeveld.
84 889

wysigings