Verskil tussen weergawes van "Vasal"

12 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
Skakels
(taalversorging)
(Skakels)
In die [[Middeleeue]] was 'n '''vasal''' of '''leenman''' 'n persoon aan wie die [[koning]] 'n stuk land uitgeleen het.
 
Oorspronklik (in die [[Karolingiese rykRyk]]) was die leenman 'n amptenaar van die koning, maar die amp het vinnig oorerflik geword en so het die [[adel]] ontstaan. Die leenman het aan die koning 'n eed moes sweer dat hy dedie koning militêr salsou steun en trougetrou aan hom sou wees. Die koning het as antwoord gesweer dat hy hom sal beskerm. Die leenman en sy afstammelinge het die geleende land behou totdat hulle huis (familie) uitgesterf het,; daarna het die land weer na die koning teruggekeer.
 
{{saadjie}}