Verskil tussen weergawes van "Seks"

1 331 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
Rol weergawe 1647173 deur 212.95.5.91 (bespreek) terug.
(niggafigga was here)
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf Vervanging
k (Rol weergawe 1647173 deur 212.95.5.91 (bespreek) terug.)
Etiket: Ongedaanmaking
:''Hierdie artikel handel oor die uitoefening van seksualiteit. Vir die Afrikaanse musiekgroep, sien [[Die Seks]].''
FUCKFUCKFUCKNIGGA
[[Lêer:Wiki-cowgirl.png|thumb|Heteroseksuele geslagsverkeer.]]
[[Lêer:Wiki-anal missionary.png|thumb|Homoseksuele geslagsverkeer tussen twee mans.]]
[[Lêer:Wiki-tribadism.png|thumb|Homoseksuele geslagsverkeer tussen twee vroue.]]
 
Die term '''seks''' (afgelei van die [[Latyn|Latynse]] ''sexus'' "geslag") verwys na die praktiese uitoefening van seksualiteit. In die algemene taalgebruik sluit die term seksuele handelings tussen twee of meer persone in, veral geslagsverkeer en ander vergelykbare seksuele praktyke, in bepaalde gevalle ook selfbevrediging ([[masturbasie]]).
 
Seks vervul 'n aantal verskillende funksies: Dit bevredig die seksdrang (libido), bewerkstellig deur middel van geslagsverkeer voortplanting en speel ook 'n sentrale rol in liefdesverhoudings, waar dit 'n belangrike vorm van sosiale interaksie verteenwoordig en gevoelens van tederheid, geneentheid en liefde tot uitdrukking bring.
 
Seksuele handelings is onderhewig aan die reg op seksuele selfbestemming, en in die meeste beskaafde lande word hierdie reg deur strafwette beskerm, wat 'n straf oplê vir mense wat nie-konsensuele geslagsverkeer en seksuele handelings soos verkragting uitoefen of probeer uitoefen.
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Seks| ]]
102 223

wysigings