Hawais: Verskil tussen weergawes

232 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
Bygewerk
k (→‎Verwysings: clean up using AWB)
(Bygewerk)
{{Inligtingskas Taal
|naam=Hawais
|inheemsenaam=''ʻŌlelo Hawaiʻi''
|uitspraak=[ʔoːˈlɛlo həˈvɐjʔi]
|familiekleur=Austronesies
|state={{vlagland|Verenigde State}}
|state=[[Lêer:Flag of Hawaii.svg|22px]] [[Hawaii]]
* {{vlagland|Hawaii}}
|streek=[[Oseanië]]
|sprekers=1&nbsp;000 volgens 2010-sensus<ref>{{en}} {{cite web |url=httphttps://www.ethnologue.com/language/haw | title=Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Hawaiian | publisher=[[Ethnologue]] | accessdate=813 OktoberFebruarie 20152018}}</ref>
|rang=
|skrif=[[Latynse alfabet]]
|fam1=[[Austronesiese tale|Austronesies]]
|fam2=[[Maleis-Polinesiese tale|Maleis-Polinesies]]
|fam3=[[Oseaniese tale|Oseanies]]
|fam4=Kern-Polinesies
|fam5=Oos-Polinesies
|fam6=Sentraal-PolinesiesMarquesies
|fam8=Marquesies
|nasie={{vlagland|Verenigde State}}
* {{vlagland|Hawaii}}
* [[Lêer:Flag of Hawaii.svg|22px]] [[Hawaii]]
|agentskap=Hawaii-taalkommissie
|iso1=|iso2=haw|iso3=haw
}}
 
[[Lêer:Hawaiian USC2000 PHS.svg|duimnael|links|Verspreiding van Hawais in die Verenigde State (2000-sensus)]]
'''Hawais''' of '(''ʻŌlelo Hawaiʻi''', [ʔoːˈlɛlo həˈvɐjʔi]) is die [[taal]] van [[Hawaii]] se inheemse bevolking. Dit vorm saam met [[Engels]] die [[amptelikeAmptelike taal|amptelike tale]] van die [[Verenigde State van Amerika|Amerikaanse]] [[Deelstate van die Verenigde State van Amerika|deelstaat]] [[Hawaii]].
 
Taalkundiges klassifiseer Hawais as 'n Oos-[[Polinesië|Polinesiese]] taal wat nou verwant aan Mangarevanies en Marquesanies van [[Frans-Polinesië]] is. Dit is ietwat minder verwant aan [[Cookeilandse Māori]], [[Maori (taal)|MaoriMāori]], Tuamotuaans[[Rapa Nui (taal)|Rapa Nui]] en [[Tahitiaans]] en het daarnaas nog 'n los verbintenis met die tale van Wes-Polinesië, waaronder [[Niuies]], [[Samoaans]], [[Tokelauaans]], Niuies[[Tongaans]] en Tongaans[[Tuvaluaans]].
 
Volgens die Hawaii-taalkommissie het die aantal volwasse sprekers, wat Hawais vlot kan praat, in 1997 tot sowat 2&nbsp;000 gedaal.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn|Hawaiian language}}
{{Wikt-inlyn|Hawais}}
{{Verwysings}}
 
{{Interwiki|kode=haw}}