Verskil tussen weergawes van "Manchester"

4 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
Etiket: 2017-bronwysiging
k
[[Lêer:Beetham Tower from below.jpg|duimnael|links|220px|''Beetham Tower'' is die hoogste [[wolkekrabber]] in Manchester en die hoogste residensiële gebou in die Verenigde Koninkryk]]
[[Lêer:The_River_Irwell.jpg|duimnael|links|220px|Moderne woonstelgeboue langs die Irwell-rivier kontrasteer met historiese boukuns]]
Manchester word daarnaas as die bakermat van die vrouestemregbeweging in die Verenigde Koninkryk en as die stad waar die beginsels van sowel [[kapitalisme]] asook [[marxisme]] geformuleer is. In Manchester se Chatham-biblioteek - die oudste openbare biblioteek in die Engelsprekende wêreld - het [[Karl Marx]] en [[Friedrich Engels]] met die skryfwerk vir hul [[Kommunistiese Manifes]] begin. Die agteruitgang van die plaaslike tekstielbedryf in die 20ste eeu het ekonomiese swaarkry vir Manchester beteken. Die stad staan tans in die buiteland veral bekend vir die sokkerklub [[Manchester United]].
 
Die gedokumenteerde geskiedenis van Manchester het met die Romeinse fort of ''castrum'' Mamucium begin wat omstreeks 79 n.C. op 'n [[sandsteen]]wal naby die samevloeiing van die Medlock- en Irwell-riviere opgerig is. Histories het Manchester deel uitgemaak van [[Lancashire]], alhoewel dele van [[Cheshire]] suid van die Mersey-rivier gedurende die 20ste eeu by die stad ingesluit is. Die eerste hiervan, Wythenshawe, is in 1931 by Manchester ingelyf.
14 435

wysigings