Verskil tussen weergawes van "Bokmål"

2 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Skakel Wikiwoordeboek using AWB)
}}
 
'''Bokmål''', wat letterlik "boektaal" beteken, is een van die twee [[Noors]]e standaardtale. Soos die ander Noorse standaardtaal, [[Nynorsk]], is dit hoofsaaklik 'n geskrewe taal, aangesien die meeste Noorweërs dialekte praat wat in verskillende mates van die geskrewe taal verskil. Bokmål is verwant en deels afgelei van 19de eeuse [[Deens]]. Van die twee Noorse vorms is Bokmål die oudste en word regoordwarsoor die land gebruik – deur 'n geraamde [[persentasie]] van 85-90% van die [[Noorweë|Noorweegse]] bevolking. Een uitsondering is Wes-Noorweë, waar 'n meerderheid van die sprekers nog steeds Nynorsk gebruik. Bokmål is ook die mees algemene standaard wat aan buitelandse [[student]]e van die Noorse taal geleer word. 'n Meer konserwatiewe ortografiese standaard, algemeen bekend as Riksmål, is nie 'n amptelike taalvorm nie, maar wel wyd in gebruik deur [[koerant]]e en [[skrywer]]s.
 
== Geskiedenis ==
12 318

wysigings