Verskil tussen weergawes van "Sneeuplankry"

geen wysigingsopsomming nie
k (Verplasing van 1 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q178131)
'''Sneeuplankry''' is 'n [[sport|wintersport]] waar mens met 'n plank van 'n sneeubedekte berg afgly. Die sport is oorspronklik afgelei van [[branderplankry]]. Aanvanklik het mense 'n plank onder hul voete met hul hande vasgehou en sodoende deur sagte poeiersneeu probeer gly. Die sport het in die tussentyd baie verander en sneeuplankry is tans 'n gewilde wintersport en word ook in verskeie films goedgunstiglik uitgebeeld. Behalwe op berge kan mens ook op 'n spesiaal voorbereide [[piste]] gaan sneeuplank ry.
 
Die sport het baie entoesiastiese deelnemers regoordwarsoor die wêreld.
 
== Enkele "truuks" ==
12 727

wysigings