Verskil tussen weergawes van "Asturië"

Geen grootteverandering nie ,  3 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
Etiket: 2017-bronwysiging
Asturië lê in die noorde van die Iberiese Skiereiland in die noordelike uitloper van die Kantabriese Kus (''Cornisa Cantábrica'') en word in die noorde deur die Kantabriese See, in die suide deur die Kantabriese Berge, in die ooste deur die riviere Deva en Cares en in die weste deur die Eorivierbedding begrens.
 
Die geleidelike oorgang tussen see en berge het 'n verskeidenheid landskapsvorme met 'n ryk inheemse fauna en flora geskep, terwyl Asturië ook vir sy historiese erfenis bekend staan. Die Voor-Romaanse boukuns van die gebied is deur die [[UNESCOUnesco]] as 'n [[wêrelderfenisgebied|wêrelderfenis]] gelys. Bestanddele van hoë gehalte en bekende plaaslike spesialiteite soos ''Sidra'' (Asturiese [[sider]]) het Asturië se kookkuns op die gastronomiese wêreldkaart geplaas.
 
== Geografie en klimaat ==