Verskil tussen weergawes van "Uitvalgrond"

111 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
Verbeter
(Nuwe artikel, nog besig!)
 
(Verbeter)
'''Uitvalgrond''' is stukke grond wat as gevolg van swak opmeting sonder eienaar was. Onder die wet van die ou Republieke is hierdie grond as staatseiendom verklaar. Dele daarvan was taamlik groot. Die beroemdste stuk ''uitvalgrond'' was die plaas Randjeslaagte waarop die stad [[Johannesburg]] uitgelê is. Aan hierdie wet of instelling was die [[Inkruipplaas]] ook onderworpe.
 
== Bron ==
* [[Eric Rosenthal|Rosenthal, Eric]]. 1967. ''[[Ensiklopedie van Suidelike Afrika]]''
 
{{Saadjie}}