Verskil tussen weergawes van "Hermann Kallenbach"

k (Geboorte- en sterftejaarkategorieë bygevoeg)
 
By voltooiing het ds. Kriel aan die argitek meegedeel die boukoste was £4 550 13s. 10d. Kallenbach het uitgeroep: "That's a miracle!" Alles is gebou ooreenkomstig die argitek se plan tot in die fynste besonderhede. Op die dag van die gebou se opening was daar 'n groot skare teenwoordig. Kallenbach het die sleutel aan ds. Kriel oorhandig en 'n kort toespraak gelewer. Onder meer hy gesê: "Toe ds. Kriel dit verklaar het dat hy nie wou bou vir die som deur ons genoem nie, en dat hy self die werk in hande sou neem, het ek dit ten sterkste afgekeur, aangesien dit meer werk en verantwoordelikheid op ds. Kriel se skouers en op dié van die argitekte sou werp. Maar ons het hom tog ondersteun omdat ons geweet het wat hy vir die inrigting oor het." (Ds. Kriel en Kallenbach is terloops albei op 1 Maart gebore, onderskeidelik in 1850 en 1871.)
[[Lêer:Presbiteriaanse kerk St Andrew, Commissionerstraat, Johannesburg, Morné van Rooyen, 29 Desember 2017.jpg
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie|duimnael|regs|220px|Die Presbiteriaanse kerk St. Andrew (1903) in Commissionerstraat, [[Fairview, Johannesburg]], wat Kallenbach saam met Reynolds ontwerp het, nes die nabygeleë [[NG gemeente Jeppestown|NG kerk Jeppestown]].]]
 
== In Engeland ==
84 883

wysigings