Verskil tussen weergawes van "Ayelet Shaked"

+
k (Uitleg)
(+)
[[Lêer:Ayelet-Shaked--Wikipedia-2015.jpg|300px|thumb|Ayelet Shaked (2015)]]
 
'''Ayelet Shaked''', [[Hebreeus]]: : איילת שקד‎ , gebore as ''Ayelet Ben Shaul'', (gebore 7 Mei [[1976]] in [[Tel Aviv]]) is 'n [[Israel]]se politikus wat aan die politieke party [[Die Joodse Huis]] (''HaBayit HaYehudi'') behoort.
 
Sedert 2013 is sy 'n lid van die [[Knesset]] en sedert 2015 minister van Justisie in die [[Netanyahu IV-kabinet]].
31 566

wysigings