Verskil tussen weergawes van "Champenois"

676 grepe bygevoeg ,  13 jaar gelede
Letterkunde & Chrétien de Troyes
k
(Letterkunde & Chrétien de Troyes)
'''Champenois''' is 'n [[Romaanse taal]], wat verwant is aan [[Franse taal|Frans]]. Champenois is die omgangstaal van die Franse [[administratiewe gewes]] [[Champagne-Ardenne]] en vir 'n klein stuk van [[Wallonië]], naamlik in suidelijk [[Namur]], in die [[gemeentes|gemeente]] [[Vresse-sur-Semois]].
 
==Letterkunde==
Die taal van die middeleeuse Franse digtere en ''trouvère'' [[Chrétien de Troyes]] word gekenmerk deur Champenois trekke, maar die vroegste literatuur wat behou gebly het en doelbewus in Champenois geskryf is dateer uit die einde van die [[16de eeu]]. ''Le Bontemps de Carnaval de Chaumont'' is in [[1660]] opgedateer en heruitgegee - die taal wat daarin gebruik word kontrasteer die Frans wat deur die koning se boodskappers gebruik word met die Champenois van die plaaslike inwoners. 'n Kenmerk van [[18de eeu]]se Champenois letterkunde is die ''noëls'' (Kersliedere) wat kontemporêre en plaaslike verwysings in gewiede<!--pious--> tekste verweef het.
 
{{Romaans}}
21 705

wysigings