Verskil tussen weergawes van "Trotskyȉsme"

15 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(Beeld)
k
[[Vladimir Lenin]] en Trotsky was ideologies en persoonlik naby aan mekaar tydens die [[Russiese Rewolusie]] en die nasleep daarvan en sommige het Trotsky se "medeleier" genoem. Trotsky was die vernaamste leier van die Sowjet-[[Rooi Leër]] in die direkte nasleep van die Revolusionêre tydperk. Trotsky was oorspronklik teen sekere aspekte van [[Leninisme]] gekant, maar hy het tot die gevolgtrekking gekom dat eenheid tussen die [[Mensjewiste]] en [[Bolsjewiste]] onmoontlik was en by die Bolsjewiste aangesluit het. Trotsky het 'n leidende rol gespeel saam met Lenin in die rewolusie. In 'n evaluasie van Trotsky het Lenin geskryf: "Trotsky het lank gelede gesê dat eenwording onmoontlik is. Trotsky het dit verstaan en van daardie tyd af was daar geen beter Bolsjewis nie."
 
Op bevel van Stalin is Trotsky verwyder uit die mag ([[Oktober]] [[1927]]) uitgeskop uit die Kommunistiese Party ([[November]] 1927), verban eers na [[Alma-Ata]] ([[Januarie]] [[1928]]) en uit die Sowjetunie ([[Februarie]] [[1929]]). As hoof van die Vierde Internasionale het Trotsky in ballingskap voortgegaan om teen die Stalinistiese burokrasie in die Sowjetunie te verset. Op [[20 Augustus]] [[1940]] is Trotsky vermoor deur Ramón Mercader, 'n Spaanse gebore NKVD-agent. Byna al die [[Kommunistiese Party van die Sowjetunie]] se trotskyȉste is tereggestel intydens die [[Groot OpruimingsSuiwering]] van [[1937]]-[[1938]], en daarmee effektief Trotsky se interne invloed in die Sowjetunie verwyder.
 
Trotsky se Vierde Internasionale is in [[1938]] in [[Frankryk]] gevestig toe trotskyȉste aangevoer het dat die Comintern of Derde Internasionale onherroeplik "verlore geraak het aan die Stalinisme" en dus nie in staat was om die internasionale werkersklas na politieke mag te lei nie. In die hedendaagse taalgebruik word 'n ondersteuner van Trotsky se idees dikwels 'n trotskyȉs genoem.
15 762

wysigings