Verskil tussen weergawes van "Amerikaanse dollar"

k
Tetum → Tetoem
(Historische en actuele bankbiljetten)
k (Tetum → Tetoem)
{{legend|#cc99ff|Geldeenhede met 'n smal wisselkoers aan die Euro}}]]
 
Die '''Amerikaanse dollar''' of '''VSA-dollar''' ([[Engels]]: ''United States dollar'' of ''US-Dollar'', [[Chamorro]]: ''Amerikanon Pesu'', [[Filippyns]]: ''Dolyar ng mga Amerikano'', [[Frans]]: ''Dollar américain'', [[Hawais]]: ''Dala —ʻAmelika'', [[Nederlands]]: ''Amerikaanse Dollar'', [[Portugees]]: ''Dólar Americano'', [[Samoaans]]: ''Amerika Tala'', [[Spaans]]: ''Dólar estadounidense'', [[TetumTetoem]]: ''Dólar amerikanu''; afgekort VS$) is die amptelike [[geldeenheid]] van die [[Verenigde State van Amerika]] en sy [[Eilandgebiede van die Verenigde State van Amerika|eilandgebiede]], asook van [[Bonaire]], die [[Britse Maagde-eilande]], [[Ecuador]], [[El Salvador]], [[Liberië]], die [[Marshalleilande]], die [[Gefedereerde State van Mikronesië]], [[Oos-Timor]], [[Palau]], [[Panama]], [[Saba]], [[Sint Eustatius]], die [[Turks- en Caicos-eilande]] en [[Zimbabwe]].
 
Die VSA neem die dollar in [[1792]] in gebruik. Die geldeenheid word sedert die [[Tweede Wêreldoorlog]] as anker-[[valuta]] in die internasionale handel beskou. Vir die rede word die pryse van [[goud]] en [[ru-olie|olie]] internasionaal in dollars uitgedruk.