Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

62 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
{{Taksoboks
{{Taxobox
| name = Knaagdiere
| fossil_range = [[Paleoseen]]–Onlangs
}}
 
'''Knaagdiere''' is [[soogdiere]] (''Mammalia'') wat gesamentlik die [[orde (biologie)|orde]] ''Rodentia'' vorm. Knaagdiere is besonder suksesvol en veertig persent van alle soogdiere is knaagdiere. Hulle kom op alle [[kontinent]]e van die aarde, behalwe in [[Antarktika]] voor en leef in 'n verskeidenheid van habitats, soos in bome, onder die grond en selfs in varswater.
 
Knaagdiere het vier snytande wat aanhou om te groei, en deur te knaag kort gehou word. Die Latynse naam ''Rodentia'' is van die eienskap afgelei: ''rodere'', "om te knaag", en ''dent'', "tand".
 
Die meeste knaagdiere is klein. Voorbeelde van bekend knaagdiere is [[muis]]e, [[rot]]te en [[eekhoring]]s. Sommige knaagdiere soos marmotte, [[Hamster|hamstershamster]]s en nagmuise word soms as troeteldiere aangehou.
 
Voorbeelde van groter knaagdiere is [[ystervark]]e, [[bewer]]s, en die grootste lewende knaagdier, die [[kapibara]] (watervark), wat tussen 105 en 135  cm in lengte kan groei en 35 tot 65  kg kan weeg.
 
== Taksonomie ==
**** Familie [[Dipodidae]]
 
== Eksterns skakels ==
* {{Commonskat-inlyn|Rodentia}}
* {{Wikt-inlyn|knaagdier}}
 
{{Saadjie}}