Verskil tussen weergawes van "Geneesmiddel"

→‎Doel: Skakel
k (Skakel Wikiwoordeboek using AWB)
(→‎Doel: Skakel)
 
== Doel ==
[[Lêer:Yokohama Chinese Medicine Sea cucumber 1.jpg|duimnael|Yokohama, Chinese Mediese [[seekomkommer]]]]
Geneesmiddels word gebruik om siektes te genees of te voorkom. Die meeste geneesmiddels word chemies vervaardig, hoewel daar nog heel party middels is wat uit natuurlike stowwe berei word. In laasgenoemde geval word die aktiewe bestanddele van die geneesmiddel uit plante, diere, minerale, skimmels en bakterieë geïsoleer en gesuiwer.