Verskil tussen weergawes van "Indo-Irannese tale"

k
Nepali → Nepalees
k (Bygewerk)
k (Nepali → Nepalees)
* [[Nuristani-tale]], gepraat deur sowat 30 000 mense in [[Afghanistan]] (Nuristan-provinsie) en [[Pakistan]].
 
Die grootste [[Taal|tale]] (volgens [[moedertaal]]sprekers) behoort tot die Indo-Ariese groep: [[Hindoestani]] ([[Hindi]]–[[Oerdoe]], 325 miljoen), [[Bengaals]] (190 miljoen), [[Pandjabi]] (92 miljoen), [[Marathi]] (72 miljoen), [[Gujarati]] (47 miljoen), [[Bhojpuri]] (40 miljoen), Awadhi (40 miljoen), [[Maithili]] (34 miljoen), [[Oriya]] (32 miljoen), Marwari (20 miljoen), [[Sindhi]] (20 miljoen), Rajasthani (13 miljoen), Chhattisgarhi (13 miljoen), [[Assamees]] (13 miljoen), [[Singalees]] (16 miljoen), [[NepaliNepalees]] (16 miljoen), Rangpuri (15 miljoen), [[Konkani]] (6 miljoen) en [[Kasjmiri]] (5,5 miljoen). Die belangrikste tale binne die Irannese groep is: [[Persies]] (57 miljoen), [[Pasjtoe]] (ca. 50 miljoen), [[Koerdies]] (30 miljoen) en [[Beloetsji]] (5 miljoen).
 
== Bronne ==