Verskil tussen weergawes van "Lhotse"

2 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
k
Nepali → Nepalees
k (Kategorieë gealfabetiseer)
k (Nepali → Nepalees)
 
[[Lêer:Everest2.jpg|duimnael|links|Lhotse (regs), [[Berg Everest]] en Nuptse (voorgrond)]]
'''Lhotse''' ([[NepaliNepalees]]: ल्होत्से; [[Chinees]]: 洛子峰; [[Pinyin]]: ''Luòzǐ Fēng''; [[Tibettaans]]: ལྷོ་རྩེ) is 'n [[berg]] in die [[Himalaja]] wat op die grens tussen [[Nepal]] en [[Tibet]] ([[Volksrepubliek China]]) geleë is. Met 'n hoogte van 8 516 meter is dit die vierde hoogste berg van [[Asië]] en die wêreld ná [[Berg Everest]], [[K2]] en [[Kangchenjunga]]. Lhotse is 'n naburige berg van Berg Everest en is deur Everest se suidelike selle 7 986 m met hom verbind.
 
Die Tibettaanse naam van die berg beteken "suidelike piek" en verwys ná die berg se affiliasie tot die Everest-massief.