Verskil tussen weergawes van "Strangford Lough"

k
geen wysigingsopsomming nie
k
Etiket: 2017-bronwysiging
k
Etiket: 2017-bronwysiging
Gedurende die [[Middeleeue]] en die vroeë moderne tydperk het die inham onder sy [[Iers-Gaelies|Ierse]] naam Loch Cuan bekend gestaan wat "see-inham van baaie/hawens" beteken. Vandag is Strangford Lough danksy sy natuurskoon en ryk fauna 'n gewilde toeristetrekpleister. Die belangrikste nedersettings langs sy oewers sluit Killyleagh, Comber, [[Newtownards]], Portaferry en [[Strangford]] in. Die twee laasgenoemdes word deur 'n motorveerboot met mekaar verbind.
 
Daar is sowat sewentig eilande in die waterliggaam se hoofgedeelte, naas talle klein eilandjies (wat plaaslik ''pladdies'' genoem word), baaie, landpunte en moddervlaktes. Strangford Lough was Noord-Ierland se eerste seebewaringsgebied wat ná die afkondiging van die Noord-Ierse Seewet van 2013 - die ''Marine Act (Northern Ireland) 2013'' - aangewys is.
 
== Geskiedenis ==