Verskil tussen weergawes van "Limburg, Nederland"

k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
== Tale ==
In die provinsie word naas [[Nederlands]] ook die [[Limburgs]]e dialek gepraat. In die uiterste suidooste word die [[Ripuaries]]e dialek gebesig (munisipaliteite [[Kerkrade]]-[[Simpelveld]]-[[Vaals]]).
 
== Religie ==
Die provinsie is 'n [[Rooms-Katolieke] bisdom, Roermond, en tradisjoneel nagenoeg volledige Rooms-Katoliek.
 
== Kultuur ==
Die provinsie het 'n unieke kultuur ten opsigte van die andere provinsies met sy dialekte, skutterye, musiekverenigings, kermis, geregte en dranke. Die kultuur, tradisies, dialekte alsook die volkslied is identiek aan Limburg in België.
 
== Munisipaliteite ==
29

wysigings