Verskil tussen weergawes van "Limburg, Nederland"

k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
Limburg is in die noorde en midde 'n glooiende provinsie, maar in die suide heuwelagtig, waar die uitlopers van die [[Ardenne]]- en [[Eifel]]-bergreeks is. Die hoogste punt is daarom ook in hierdie ''Suid-Limburg'' op die ''Drielandepunt'' van die ''Vaalserberg'' (323 m), op die gesamentlike grens met België en Duitsland (aan Nederlandse kant in die munisipaliteit [[Vaals]] geleë).
 
Deur die provinsie vloei van suid na noord die [[Maas]]-rivier. Die maas is 'n belangrike rivier vir transport en ontspring in [[Frankryk]]. Die Maas is 'n reënwater rivier.
 
== Geskiedenis ==
29

wysigings