Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

118 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
+ Prent & skakels
{| align="right" cellpadding="2" cellspacing="0" style="border:1px solid #88a; background:#CEDAF2; padding:5px; font-size: 85%; margin: 0 0 0.5em 1em; border-collapse:collapse;"
! align="center" colspan="2" style="color: #000000; background: #f7f8ff; padding: 4px; font-size:170%;" |
<span style="font-size:16pt">'''Phnom Penh'''</span><br />ភ្នំពេញ<br />
[[Lêer:Phnom Penh aerial.penh.jpg|270px]]
|- style="background: #CEDAF2; text-align:center;border-bottom:1px solid #999"
| '''Kaart'''
|style="border-left:1px solid #999"| '''VlagWapen'''
|- style="background:white"
|rowspan=6| [[Lêer:Cambodia-Phnom Penh.png|180px|centersenter]]
|- style="background: white"
|style="border-left:1px solid #999"| [[Lêer:FlagSeal of NonePhnom Penh.svg|90px|center75px|bordersenter]]
|- style="background: #f7f8ff;border-top:1px solid #999; text-align:center;"
|style="border-left:1px solid #999"|
|- style="background: #CEDAF2; text-align:center;"
|style="border-left:1px solid #999;border-top:1px solid #999"| '''WapenVlag'''
|- style="background: white; border-top:1px solid #999;"
|style="border-left:1px solid #999"| [[Lêer:Coats of armsFlag of None.svg|75px90px|centersenter]]
|- style="background: #f7f8ff; border-top:1px solid #999; text-align:center;"
|style="border-left:1px solid #999"|
|- style="border-top:1px solid #999;"
|&nbsp;'''Land'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | {{vlagvlagland|Kambodja}}
|- style="border-top:1px solid #999;"
|&nbsp;'''Provinsie'''
|- style="border-top:1px solid #999;"
|&nbsp;'''Koördinate'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | {{Koördinate|11|33|00|N|104|55|00|EO|type:city}}
|- style="border-top:1px solid #999;"
|&nbsp;'''Gestig opStigting'''
| style="background: #f7f8ff; text-align:center;" | [[1372]]
|- style="border-top:1px solid #999;"
|}
 
'''Phnom Penh''' ([[Khmer]]: ភ្នំពេញ, [pʰnum peɲ]; ook ''Phnum Pénh'') is die [[hoofstad]] van [[Kambodja]]. Phnom Penh het 1,3 miljoen inwoners ([[1 Januarie]] [[2005]]) en is in die suidweste van die land aan die [[Tonle Sap]], 'n sytak van die [[Mekong]], geleë. Die stad is die setel van 'n universiteit en 'n technikon. Die stad het 'n internasionale lughawe en 'n hawe. Die stad is ook vir kleiner seeskepe bereikbaar deur middel van die Mekong. Phnom Penh is by verre die mees beduidende ekonomiese sentrum van die land.
[[Lêer:Phnom_penh_palace.jpg|thumb|links|Pawiloen van 'n Paleis in Phnom Penh]]
[[Lêer:Phnom Penh 104.91726E 11.56485N.jpg|thumb|links|Phnom Penh, geleë by die samevloei van die [[Mekong]] (van regs-bo) en die [[Tonle Sap]] (van links-onder)]]
[[Lêer:Royal.Place.Phnom.Penh.Palais.Royal.Cambodge.001.jpg|thumb|Royal Palace]]
[[Lêer:Wat Phnom-Phnom Penh-Cambodia.jpg|thumb|links|Wat Phnom]]
 
[[Lêer:Phnom Penh strasse.JPG|thumb|links|Straattoneel in Phnom Penh]]
 
'''Phnom Penh''' (ook ''Phnum Pénh'') is die hoofstad van [[Kambodja]]. Phnom Penh het 1,3 miljoen inwoners ([[1 Januarie]] [[2005]]) en is in die suidweste van die land aan die [[Tonle Sap]], 'n sytak van die [[Mekong]], geleë. Die stad is die setel van 'n universiteit en 'n technikon. Die stad het 'n internasionale lughawe en 'n hawe. Die stad is ook vir kleiner seeskepe bereikbaar deur middel van die Mekong. Phnom Penh is by verre die mees beduidende ekonomiese sentrum van die land.
 
== Geskiedenis ==
[[Lêer:Phnom_penh_palace.jpg|thumbduimnael|links|PawiloenPawiljoen van 'n Paleis in Phnom Penh]]
[[Lêer:Phnom Penh 104.91726E 11.56485N.jpg|thumbduimnael|links|Phnom Penh, geleë by die samevloeisaamvloei van die [[Mekong]] (van regs-bo) en die [[Tonle Sap]] (van links-onder)]]
[[Lêer:Royal.Place.Phnom.Penh.Palais.Royal.Cambodge.001.jpg|thumbduimnael|Royallinks|Koninklike PalacePaleis]]
[[Lêer:Wat Phnom-Phnom Penh-Cambodia.jpg|thumbduimnael|links|Wat Phnom]]
[[Lêer:Phnom Penh,.JPG|duimnael|links|Sentraalmark]]
[[Lêer:Phnom Penh strasse.JPG|thumbduimnael|links|Straattoneel in Phnom Penh]]
Die stad se naam is afkomstig van ''Wat Phnom Daun Penh'' (Heuweltempel), wat in [[1373]] op 'n 27 meter hoë kunsheuwel opgerig is om vyf standbeelde van [[Boeddha]] te huisves.
 
In [[1434]] verskuif die laaste heerser van [[Angkor Wat]] sy huis na [[Lovek]] in die omliggende omgewing van die huidige Phnom Penh, nadat Angkor in [[1431]] deur [[Ayutthaya]], die koninkryk van die [[Thai (volk)|Thai]]s, verower is en die lewensnoodsaaklike besproeiingstelsel vernietig is. In die [[17de eeu]] word Lovek weer verlaat. Eers in [[1866]] verplaas koning [[Norodom I]] onder druk van die [[Frankryk|Franse]] sy regeringsetel van Udon na Phnom Penh. In [[1867]] word die stad ook die setel van die Franse [[Frans-Indosjina|koloniale bestuur]]. Die Franse beplan en bou die stad van nuuts af op. Om die moerasgebiede in die huidige stadsgebied droog te kon lê, word 'n kanaalstelsel geskep. Sedert [[1933]] verbind 'n spoorlyn Phnom Penh met die hawestad [[Kompong Som]], die huidige [[Sihanoukville]].
 
Die stedelike bevolking van Phnom Penh het voor die verkryging van die politieke onafhanklikheid van Kambodja [[1953]] uit 'n derde elk van [[ViëtnamViëtnamese]]ese, [[Sjina|SjineseHan-Chinese]] en [[Khmer mense(volk)|Khmer]] bestaan. Eers van die tweede helfte van die 1950er jare het die demografiese verhouding duidelik ten gunste van die Khmer begin swaai. Vandag is die Viëtnamese en SjineseChinese 'n klein onderdeel van die stad se bevolking maar speel die invloedryke minderhede 'n belangrike rol in die ekonomiese lewe van die stad.
 
=== Indosjinaoorlog ===
Tydens die tweede Indosjinaoorlog is Phnom Penh meermale deur Vietcongeenhede aangeval. Teen die agtergrond van swaar bombardering deur die [[VSA[[Amerikaanse Lugmag]] se lugmag (1969-19721969–1972) en die militêre onderonsies tussen regeringsmagte van generaal [[Lon Nol]] en die [[Khmer Rouge]] vlug tienduisende kleinboergesinne uit die platteland na die stad wat die bevolking teen die begin van [[1975]] tot sowat twee miljoen laat groei.
 
=== Khmer Rouges-Heerskappy: 1975-19781975–1978 ===
Op [[17 April]] [[1975]] word Phnom Penh deur die Khmer Rouge verower. Die ontruim die hele stad se bevolking onmiddellik na die platteland. Daarvoor word daar verskillende oënskynlike redes aangegee: enersyds was daar die logistiese probleem om die bevolking van lewensmiddele te voorsien. Phnom Penh is in die laaste maande van die magsoorname deur die Khmer Rouge deur 'n Amerikaanse lugbrug van lewensmiddele, medisyne, en brandstof verskaf. Andersyds het die Khmer Rouge hulle die politieke doel gestel om, in aansluiting<!--Anknüpfung--> van die Ryk van [[Angkor]] 'n kommunistiese ''boerestaat'' te skep: Stede is in die idelogiese denke van die Khmer Rouge as teenrevolusionêr gesien en moes daarom vernietig word. 'n Groot deel van die bevolking van Phnom Penh kom in die kommunes wat op landbouarbeid geskoei is om van honger, uitputting, siekte ([[malaria]]) en teregstelling om.
 
=== Stadsontwikkeling sedert 1979 ===
Vandag vertoon Phnom Penh volgens Kambodjaanse standaarde as 'n moderne stad van ongeveer 1,5 miljoen inwoners. Inkopie geleenthede is byna grensloos en die lyk amper asof elke inwoner 'n winkel of stalletjie het of byna enige ander diens aanbied. Daarbenewens is daar ook 'n verskeidenheid van markte met 'n wye reeks ware en die Sorya-winkelsentrum, wat met sy moderne, en ook volgens westerse standaarde luukse inrigting, in skerp kontras met die armoede in die stad en die res van die land.
 
In algehele teenstelling met die polsende miljoene-groot metropole van die land se buurlande ([[Bangkok]], [[Hồ-Chí-Ho Chi Minh-Stadstad]]) beskik Phnom Penh nog oor baie boomryke lanings ([[Frangipani]]) en rustige systrate. Nogtans het verkeer- en omgewingsprobleme begin toeneem.
 
== Besienswaardighede ==
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie}}
{{Commons|Phnom Penh}}
{{Wikivoyage|Phnom_Penh|Phnom Penh}}
* [http://www.canbypublications.com/phnompenh/ppintro.htm Phnom Penh vir besoekers]