Verskil tussen weergawes van "J.R.R. Tolkien"

k
Die grafte van J.R.R. Tolkien se vader is in die jare 90 herontdek deur lede van die Suid-Afrikaanse Tolkien vereniging. Die graf lê in die staatsakker waar ook presidente van Suid-Afrika begrawe lê.<ref>http://kloofstreet.blogspot.com/2008/03/one-with-photo-of-tolkiens-fathers.html</ref> Die Suid-Afrikaanse Tolkien vereniging het ook die testament van A.R. Tolkien herontdek in die argiewe van die stad. Die gedenkplate op die plek van die voormalige Bank van Afrika lê ook in die stadsargiewe vanweë metaaldiewe.<ref>http://www.tolkiengateway.net/wiki/File:1984_Commemorative_Plaque.JPG</ref>
 
== [[Eerste Wêreldoorlog]] ==
Anders as so baie van sy tydgenote, sluit Tolkien hom nie dadelik by die leër aan nie, maar gaan studeer hy verder aan Oxford, waar hy in 1915 'n graad in die eerste klas verwerf.
 
Anonieme gebruiker