Verskil tussen weergawes van "Jan van Elfen"

Geen grootteverandering nie ,  3 jaar gelede
Dr Van Heerden is in 1926 gebore, nie 1929 nie. Hy was wel 80 jaar oud.
k (Geboorte- en sterftejaarkategorieë bygevoeg)
(Dr Van Heerden is in 1926 gebore, nie 1929 nie. Hy was wel 80 jaar oud.)
[[Beeld:Jan en Elfabie van Heerden.jpg|duimnael|links|300px|Dr. Jan van Heerden en sy vrou, Elfabie, op wie se naam sy skrywersvan gegrond is.]]
 
Dr. '''Jan van Heerden''' ([[29 Desember]] [[19291926]] – [[23 September]] [[2007]]) was 'n skrywer van mediese boeke wat onder die naam ''Jan van Elfen'' sy boeke gepubliseer het. Sy vrou se naam is ''Elfabie'', Elf genoem en dit is waarop sy skryfnaam gebaseer is. Hy is op die plaas Geluk in die distrik [[Middelburg]], [[Oos-Kaap]] gebore.
 
Hy word arm groot maar hy slaag matriek in [[Mosselbaai]] en betaal vir sy eie mediese studies aan die [[Universiteit van Kaapstad]]. Hy behaal sy M.B.ChB en doen wyd locums totdat hy sy eerste praktyk in [[Harrismith]] begin. Hier trou hy in 1955 met Elfabie Schwim. Hulle maak saam vier kinders groot: Rouan, Heidi, Carel en Ilse.
Anonieme gebruiker