Verskil tussen weergawes van "Hoërskool P.J. Olivier"

geen wysigingsopsomming nie
(Updated name of scholl principle)
Etikette: Bydrae met mobiele program Selfoonbydrae
[[Lêer:Hoërskool PJ Olivier.jpg|duimnael|links|270px|Die ingang na die skool.]]
 
Die '''Hoërskool P.J. Olivier''' is 'n gekombineerde, Afrikaanse staatskool in [[Grahamstad]] wat in 1956 gestig is as enigste Afrikaansmediumskool in die oorwegendeoorwegend [[Engels]]e stad met sy roemryke Engelsmediumskole.
 
Die skool het 'n koshuis, Huis [[W.E.G. Louw]], genoem na die Afrikaanse skrywer en indertydse lektor in Afrikaans en Nederlands aan [[Rhodes-universiteit]] en broer van die Afrikaanse skrywer [[N.P. van Wyk Louw]]. Hy het self die hoeksteen van die gebou op [[2 Maart]] [[1956]] gelê.<ref>[http://www.artefacts.co.za/main/Buildings/image_slide.php?type=2&bldgid=8490&rank=1 Artefacts.co.za]</ref>
85 757

wysigings