Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Mieliestronk"

geen wysigingsopsomming nie
 
Weet iemand dalk waarom word "publieke domein" geskryf en nie "openbare domein" nie? Die "openbare" is die algemeen gebruikte woord vir die Engelse "public", byvoorbeeld openbare swembad, openbare geriewe, noem maar op. "Publieke" is hier stellig nie verkeerd nie, maar daarmee word die voorkeur gegee aan 'n woord met 'n Latynse herkoms (publicus, afgelei van populus, wat die mense of die volk beteken) ten koste van die gewone "openbare" met sy Germaanse herkoms.
 
== Geologiese tydperke ==
Ek probeer om dit in wikiwoordeboek in te skryf, maar maar is [https://af.wiktionary.org/wiki/Wiktionary:Geselshoekie#Tydperke probleme]. Kan jy dalk help? [[Gebruiker:Jcwf|Jcwf]] ([[Gebruikerbespreking:Jcwf|kontak]]) 17:52, 2 Maart 2018 (UTC)
22 781

wysigings